El Niño – min water, droogte en hitte?
Hier in ons omgewing praat almal nou oor die weer. Ons ervaar erge hitte en dit lyk asof ‘n droë seisoen ons in die gesig staar. Mense raak mismoedig en enigeen weet dat wanneer ons goeie reën kry dit...
View ArticleJEUGSKOU
Die 16de Nasionale Jeugskou Kampioenskappe vir landbou het vanjaar te Williston in Namakwaland plaasgevind. Leerders van Die Hoërskool Wagpos, Laerskool Olienpark en Tuisonderrig het aan die Noordwes...
View ArticleMELKBOERDERY – MELKPRYSE EN WINS – DIE OPLOSSING
Melkboere in Suid-Afrika dryf tans besigheid onder moeilike omstandighede. Die bedryf is onsettend vlugtig en die plaas-hek pryse saam met besigheids en voer -koste, gepaard met seisoen omstandighede...
View ArticleTROTSE BRITS MA SE SEUN ALGMEMENE SA JEUGSKOU WENNER
Die Nasionale SA Juegskou kompetisie word jaarliks gehou. Die deelnemmers van die jeugwskou word op die maniere beoordeel – die was en voorbereiding van diere; jongmense se algemene kennis oor die...
View ArticleDIE ROOIJAKKALS – VRIEND OF VYAND?
Van die begin af toe die mens wilde diere begin mak maak het om in kuddes aan te hou, was daar ander spesies wat vir hulle ‘n bedreiging was. Die jakkals is die bekendste van hierdie soort. Die mens...
View ArticleVETSUG – DIE ONDRUKKING VAN EMOSIES
‘n Vooraanstaande mediese skool voorspel dat vetsug gaan veroorsaak dat die volgende generasie Amerikaners ‘n korter lewensverwagting gaan hê wat ‘n eerste in die nasie se geskiedenis sal wees. In...
View ArticleSTIKSTOF EN KUNSMIS – ‘N ENORME BEDRYF
Stikstof (Latyn: Nitrogenium), is die chemiese element in die periodieke tabel met die simbool N en atoomgetal van 7. Dit is normaalweg ‘n kleurlose, reuklose, smaaklose en meestal onaktiewe...
View ArticleKLARADYN WEN GROOT MET BULLS KARWAS KOMPETISIE
Bulls Sportsbar is nie net ‘n lekker kuier plek waar jy kan ontspan met ‘n koue bier nie. Ja, jy kan ook ‘sakaboela’ tot die son opkom en seker die mooiste meisies ‘eye’. Maar hier kom die toppunt: jy...
View ArticleDIE MOTOR
Hierdie storie gaan lank terug en het sy ontstaan uit Brits gekry. Die agtergrond is dat hierdie boer vir sy werkers gewag het en hulle was laat. Hy het al hoe warmer onder die kraag geword en sy...
View ArticleONS VRA DIE VARKBOER…
As mens in varkboerdery belangstel, moet jy regtig weet wat jy doen. Varkboerdery is glad nie vir sissies nie. Dit verg harde werk asook gespesialiseerde en spesifieke kennis van die bedryf....
View ArticleLandbou – werkskepper van formaat
Landbou – werkskepper van formaat “Landbou is die sektor in die ekonomie wat die meeste werksgeleenthede skep met die minste belegging. Dit is die sektor wat die meeste waarde in die ekonomie vir elke...
View ArticleaAfriForum loods omvattende protesaksie teen Lesufi se rassistiese...
vaAfriForum loods omvattende protesaksie teen Lesufi se rassistiese kulturelendalisme AfriForum het aangekondig dat ʼn omvattende protesaksie geloods word teen die Gautengse LUR van Onderwys, Panyaza...
View ArticleVanaf ‘n PAC militant tot ‘n Boereliefhebber
Vanaf ‘n PAC militant tot ‘n Boereliefhebber Deur Johnny Masilela Lucas “Codesa” Mosane was ‘n ontplooide militant van die Pan Africanist Congress (PAC). Hy was ‘n fakkeldraer van daardie organisasie...
View ArticleOesversekering
Oesversekering Die versekering van oeste wat op die lande is, is ‘n ernstige saak. Die suksesvolle afhaal van ‘n oes op die lande en die lewering van die produk aan die markte of silo’s is die vrug op...
View ArticleaanPetisie spreek waterkrisis
aanPetisie spreek waterkrisis ‘n Dringende versoek om die waterkrisis in Suid-Afrika op te los, is onlangs by wyse van ‘n petisie deur AfriForum by die parlement ingedien “Ons het ’n petisie by die...
View ArticleDie Redakteur skryf,
Die Redakteur skryf, Die droogte wat ons nou ervaar is uitmergelend. Die weerprofete skets nog ‘n somberer prentjie. Sterkte aan ons boere – ons hoop verligting kom gou. So met die droogte, ongekende...
View ArticleMoord van honderde boere pla Slagoffers van plaasaanvalle maak hul stemme dik
Moord van honderde boere pla Slagoffers van plaasaanvalle maak hul stemme dik Klem is die maand deur verskeie aksies deur AfriForum op die moord van honderde boere gelê. Die organisasie het die maand...
View ArticleSpringhaas-jag is iets wat veral boerseuns ken.
Springhaas-jag is iets wat veral boerseuns ken. Die knaagdier wat meer na ‘n kangaroo as haas lyk het boere deur die jare al baie skade berokken. Die langoor is egter ‘n berdreigde spesie. Wanneer laas...
View ArticleStudente baklei om standbeelde op kampus te behou
Studente baklei om standbeelde op kampus te behou Studente van die Universiteit van die Vrystaat (UV) se inisiatief om die standbeelde van oudpresidente CR Swart en MT Steyn op die kampus te behou...
View ArticleWaterkrisis tref wyd
Waterkrisis tref wyd Die Minister van Water en Sanitasie, Nomvula Mokonyane se amptelike aankondiging dat Suid-Afrika in ‘n waterkrisis gedompel is, wek wyd kommer. Volgens Julius Kleynhans, hoof van...
View Article