Dit Het Gereën – Boeregemeenskap Juig!
Soveel boere het alreeds as gevolg van die droogte alles verloor. Van vee, na plase, dit was so moeilik met hierdie bose droogte. Elke boer het gevoel asof die byle net oor hulle koppe hang en dat daar...
View ArticleDie Redakteursbrief
Ons kom aan die einde van Maart, April is oppad en die lieflikste kosmos blomme blom die wêreld vol in ons natuurskoon geweste. Dit beteken net een ding, wanneer die kosmos blomblaar uitsteek dan is...
View ArticleVerbruikersregte
Die Audit Bureau of Circulations (ABC) in Suid-Afrika sertifiseer die drukoplaag van ‘n publikasie. Dit beskerm die adverteerders en die lesers van valse inligting van publikasies wat nie die...
View ArticleMicheal boer Tef op Sanddrift
Michael Forster en sy pa Bob, kom oorspronklik van Onderstepoort af. Die 21ha plasie is Michael se trots hier op Sanddrift. Vir iemand wat nou maar eers vier maande hier op Sanddrift woon, lyk dit of...
View ArticleDie Droogte is Verby – Boeregemeenskap Juig!
Soveel boere het alreeds as gevolg van die droogte alles verloor. Van vee, na plase, dit was so moeilik met hierdie bose droogte. Elke boer het gevoel asof die byle net oor hulle koppe hang en dat daar...
View ArticlePaas Boodskap
Soos ons nader kom aan Paasfees is dit net hase, eiers en vakansie dae waar jy kyk. Soos met meeste dinge in hierdie wêreld is Jesus nêrens in sig nie. Nêrens in ‘n gedagte nie. En bitter min mense...
View ArticleDie Koudste Yskas In Die Wereld
Die koudste plek in Afrika is nie Sutherland of selfs Lesotho nie, maar ’n nuwe yskas in die Moederstad. Die yskas van R6,5 miljoen staan in die departement fisika van die Universiteit van Kaapstad....
View ArticleWenke Vir Selfmeng Van Voer.
‘n Vraag oor die selfmeng van voer vir vee het tot ‘n lewendige gesprek, met heelwat wenke, op die gespreksforum gelei. Ek het hulp nodig! Ek wil vir my eie perde, skaap en bees voer begin maak, want...
View ArticleVleis Sentraal – Maer Maalvleis Teen Normale Maalvleis – Die Verskil?
‘n Mens hat al gehoor dat maer maalvleis minder vet bevat en is baie meer gesonder vir ‘n mens se liggaam en eetgewoontes. Maer maalvleis oor die algemeen bevat 10% minder maalvleis as normale...
View ArticleWenke Met Jou Hondjie
Al is jy hoe lief vir jou nuwe klein hondjie, mag jy dalk nie weet wat goed vir hom is nie. Hierdie ses wenke behoort jou op die regte spoor te plaas. Die meeste honde leef maar tussen 10 en twintig...
View ArticleMaak Jou Huis Mooi Vir Goedkoop
1. Snoesige sofa Strooikussings of ’n snoesige deken is maklike (en bekostigbare) maniere om jou sofa ’n nuwe baadjie aan te trek en voeg kitskleur toe tot ’n andersins saai vertrek. 2. Veeldoelige...
View ArticleVrae Oor Rugpyn Beantwoord
1. Is hoë hakke die oorsaak van jou rugpyn? Dit sal natuurlik nie werk voor te stel dat vroue hulle onpraktiese, maar asemrowende stiletto’s in die asblik moet gooi nie. Gelukkig beteken hoër hakke nie...
View ArticleDie Phyto-Force Suksesverhaal -Van Toeka Tot Nou
Phyto-Force was begin in die 90’s deur ‘n pionier wat een was met sy inheemse en ingebore passie vir holistiese en natuurlike genesingsverskynsels wat in die natuur gevind word. Hy het nie veel geld...
View Article