Quantcast
Channel: Blink Boer
Viewing all articles
Browse latest Browse all 117

Verbruikersregte

$
0
0

Die Audit Bureau of Circulations (ABC) in Suid-Afrika sertifiseer die drukoplaag van ‘n publikasie. Dit beskerm die adverteerders en die lesers van valse inligting van publikasies wat nie die sertifikaat kan voorlê nie. Dit is ‘n sekere getal kopieë in die spesifieke area van verspreiding wat die “tydskrif” voorgee om te versprei. Die Blink Boer is gesertifiseer. Die Blink Boer onderhou die kode van die gedrag van die Persraad. Die Blink Boer is deel van die “Assosiation of Independant Publishers.” As ‘n adverteerder en ‘n leser het jy die reg om jou publikasie waar jy adverteer te vra vir ‘n ABC sertifikaat om te toets of hulle die diens lewer wat hulle sê hulle lewer.

BB-04 pdf

www.blinkboer.co.za vir ons sertikikaat
Die ABC kan direk ook gekontak word vir hierdie
besonderhede – (011) 447 4290 Webadres: www.abc.org.za


Viewing all articles
Browse latest Browse all 117