Die oorsprong van die Voortrekkers
‘n Groot hoeveelheid inwoners van Suid-Afrika is afkomstig van die Franse Hugenote. Meeste het oorspronklik in die Kaap aangekom, maar het ontwikkel tot die Afrikaner oor hulle godsdienstige...
View ArticleFranse Kookkuns: Die Beste In Die Wêreld
Die Franse speel ‘n groot rol in ons hedendaagse eetgewoontes. Wat die Franse anders maak as die res van die wêreld is dat hulle nog vashou aan hulle tradisionele eetgewoontes en disse. Daar is ‘n rede...
View Article‘n Jubel jaar in 2017 voorspel goeie reën
In 1973 het ons land ‘n groot droogte ervaar. Dit is omdat ons in die sewe jaar geval het waar die aarde in moet rus. Elke sewe jaar ondervind ons iets wat ons ‘n rus jaar noem. Dan ervaar ons droogte....
View ArticleDie regte Marie beskuit
Wanneer ‘n persoon ‘n eg Afrikaanse gebakte produk moet opnoem kom beskuit eerste vorendag. ‘n Beskuitjie elke oggend saam met ‘n lekker koppie boeretroos kan enige morbiede dag verander in een waar...
View ArticleDankie Here vir die heerlike reën!
Vir die afgelope twee jaar het ons land die reën so brood nodig gehad. Menigmale het die weer belowend gelyk, maar dit was tevergeefs. Nie genoeg om die droogte te klop nie. As ‘n nasie het ons saam...
View ArticlePluk jou eie aarbeie by Tangaroa aarbeiplaas
Wie sou kon raai dat ‘n aarbei so ‘n lekker vrug kan wees? Tangaroa het nie net lekker aarbeie nie, maar hulle het ook ander fasiliteite om te gaan besoek. Daar is ‘n plekkie waar jy kan piekniek hou,...
View ArticleBoerekommando vang verdagtes na plaasaanval op Atlanta
6 Maart 21.00 Mnr. Kobus van Zyl was aangeval op sy plaas deur twee verdagtes tussen Beestekraal en Atlanta. Die verdagtes het verskeie items soos 3 jag gewere, ‘n pistool en huis inhoud op die boer se...
View ArticleNasie in gesprek praat vrymoedig oor die ware effek van grondonteiening...
Om duidelik en vrymoedig te praat was die tema toe Nasie in Gesprek gister, 16 Mei 2017, by die Nampo Oesdag afgeskop het met Bruce Whitfield van 70 2/ Cape Talk se The Money Show wat die aanbieder...
View Article